Written from June to December 2023. During this time, it was my inspiration to write about love, relationships and the emotional connection that is so important in our daily lives. We often forget to appreciate and experience the most precious moments & may we never forget that tomorrow is no guarantee for any of us.
I truly hope that this article provides all some love while reading this.
*************************************************************************************
Liefde is die gevoel om te weet, jy is nooit alleen nie.
‘N laat aand boodskap vir jou; ons bly wakker, want twee minute raak twee ure.
Jy’s te goed vir my, om wakker te word en om te gaan slaap met ‘n spesiale boodskap; hoe ek oor jou voel, is baie stadig ontwikkel, kosbaar en waar.
Miskien – Ek moet my hart vertrou, want ek het reeds my hartsdeur dig toe gemaak en gesluit met ‘n slot. Ek gee net vir jou die sleutel van my hart, want jy het my kom red.
Ons tyd het gekom, Ons is Geseën van Bo.
Ons Harte en belofte, ek staan in geduld voor jou met my brose hart in my hand.
Vir my is jy my wêreld, jy is my rede om te bly glo, ‘n rede om net te wees. Liefde in elke kleur wat die moeite werd is.
Jy sien my, meer as net ‘n mens, maar iemand in jou lewe wat jy nie sonder kan wees.
You have taught me what true love is.
Not how to forgive, but how you learn and experience together as a team,
not what you see but what you feel when being together,
not how you listen but how you understand and your endless support,
not how you let go but how you hold on and fight for you and me.
I will wipe your tears, lay your head on me, take a breath – come what may, we spend this life together.
It is not wrong to want the world for someone that has your heart.
Ti amo, ora e sempre
Huis is waar jou warm hart, my koue hande en voete is.
Die kalmte in my storm lewe, dit is jy.
Ek het die grootste bewondering vir jou, ek smelt onbewustelik en glimlag ek wanneer, ek myself in jou boodskappe vind.
Die een wat my verstaan sonder om naby my te wees. Jy gee my krag, waardeer my, en bied soveel ondersteuning wanneer ek bang en onseker is vir die dag wat voorlê.
Ek het altyd gevrees, maar jy is die enigste met wie ek ooit gedeel en toegelaat het.
Ek weet dat ek veilig is by jou; liefde, respek, vertroue, groei met lag en vreugde. Vir die sal ek eenduisend maal probeer en aanhou veg vir ons.
Hou vas aan my en leer my vertrou, lei my hart na jou. Wat ek in jou gevind het, is so raar en iets wat ek nog altyd gehoop het bestaan nog, in hierdie wêreld wat so verlore is. Jy het my gevind in ‘n tyd wat ek nie eens gesoek het nie en jy is die een wat my hartklop laat bokspring en my knieë lam maak wanneer ek my in jou arms bevind.
Ons tyd het gekom, Ons is Geseën van Bo.
Ons Harte en belofte, ek staan in geduld voor jou met my brose hart in my hand.
Vir my is jy my wêreld, jy is my rede om te bly glo, ‘n rede om te wees. Liefde in elke kleur wat die moeite werd is.
Jy sien my, meer as net ‘n mens, maar iemand in jou lewe wat jy nie sonder kan wees.
You have given me the real meaning of True Love;
True love is not about the hugs, the kisses, the ‘I love you’ s, or the ‘I miss you’ s,
but about the chills that hit every part of my spine and makes me glow, when I just think of you; day and night.
Love is being two imperfect persons, perfectly in harmony with each other.
Hand in Hand, footprints in the sand, nothing will come between us.
You came into my life and coloured in all the empty spaces.
I was always so scared, but this is not a feeling I can run from, because I love you.
Je t’aime, maintenant et toujours
Kyk na my hart en siel, want daar is dae waar ek so min sal praat en totaal afsluit van die wêreld se realiteit. Ek neem tyd, maar ek sal jou weer, oor en oor kies.
As ek in liefde voor jou staan, is jou liefdes omgee hart my kompas waar ek ware liefde sal vind; met vertroue, geduld, respek, hoop en gebed. Sonder twyfel gee ek my alles vir jou. Maar neem my hart en pas dit mooi op, net so sal ek na jou omsien, by jou staan, en vir altyd jou beste vriend wees, in alle seisoene van die lewe – die goed en die sleg en alles tussen in.
Ek is die een waarna jy huis toe kom. Met wie jy ‘n aandete geniet, laat slaap, stap, swem, en ‘n berg saam sal uitklim. Die asemrowende towerkuns wat jy skep in jou lewe is my inspirasie; die geveg vir dit wat reg is, die mense wie in jou lewe is; ouers, vriende, en jou liefdeshart.
Ons tyd het gekom, Ons is Geseën van Bo.
Ons Harte en belofte, ek staan in gedult voor jou met my brose hart in my hand.
Vir my is jy my wêrld, jy is my rede om te bly glo, ‘n rede om te wees. Liefde in elke kleur wat die moeite werd is.
Jy sien my, meer as net ‘n mens, maar iemand in jou lewe wat jy nie sonder kan wees.
Love – it is not who you are to the world, it is who you are to me in this world.
It is not how many times I say: “I love you”, It is how much I really do and prove it, on a daily basis.
Every night I look up to the stars and match each one with the reason why you are in my life, my thoughts, my heart and my soul. You know, at the end of the day, I am here to stay, you will never be alone, Always and forever!
We don’ t know better than our hearts know, I will let go of all my fears and trust.
I miss your smile, eyes, voice and touch when we not together.
Te amo ahora y siempre
Ons het al hard geval, baie seer gekry, ons het ons eie oorloë geveg, in die lewe. Ons elkeen het ‘n lewens storie, maar weet dat ek nie net ‘n hoofstuk wil wees nie.
Ek weet, ek dink soms buite die boks, en my lyne is baie fyn getrek met verskillende vorms, baie snaakse draaie daarin met my hoë standaarde in die lewe, verstaan jy my.
As jy my vra, is my antwoord ja.
My kleure van lewe is net vir jou want die sterre daar bo skyn helder met my groen oë, en sagte hart van goud. Dit wat ons deel groei binne my, en dit raak moeilik om hierdie gevoel weg te steek, want voor jou het ek nooit geweet wat opregte vriendskap, liefde en omgee werklik is nie.
Ek voel soms so dom, maar ek dink die gevoel is iets besonders mooi, ek is tuis by jou en ek dink elke liewe oomblik saam, sal ons lei na waar ons saam moet gaan.
Wat mens begeer en beleef, hang af van hoe ‘n mens daarna kyk.
Jou oë, jou stem en jou teenwoordigheid gee my die gevoel van totalle versekering vir die onbekende toekoms. Ons sal vir altyd mekaar beleef en omgee in vlees, in gees & in hart. Jy is my bron van vreugde en vertroosting.
Ons tyd het gekom, Ons is Geseën van Bo.
Ons Harte en belofte, ek staan in gedult voor jou met my brose hart in my hand.
Vir my is jy my wêrld, jy is my rede om te bly glo, ‘n rede om te wees. Liefde in elke kleur wat die moeite werd is.
Jy sien my, meer as net ‘n mens, maar iemand in jou lewe wat jy nie sonder kan wees.
I cannot hide it and I definitely cannot deny it – my head tells me to give up, but my heart and soul, disagree! I admire you and you may hold my hand for a while, but you hold my heart forever. We are a team, that choose to never give up and face challenges together. I am your biggest admirer and your ultimate supporter. Whether we are together or have kilometers between us, you are as important to me as a heartbeat – our bond is strong because we choose each other, today, tomorrow, every day, Always!
I don’t want to be anywhere else, because I love you!
You are my first and last – my one and only!
-Liefdesbrief-
Weet dat ek altyd sal probeer om elke wens vir jou waar te maak. Ek is en beloof om altyd jou grootste ondersteuner te wees- ‘n nuwe begin, die een wat saam met jou sal groei, gesamentlik drome te bewaarheid, saam met jou sal lag, huil en oud word. Nes ‘n klein pikkewyn hier in die Suide van Afrika, kies ek net een en dit is JY!
Hoop is die hart wat oorvol is met hierdie liefde, my oë is vol trane. Jy laat my skater lag, want blydskap, vreugde en vertroue is ons basis. Dit is my wens dat ons opkyk na die sterre daar bo, met ons oë vol drome, geloof in mekaar en in ons harte.
Want ware liefde kom net een keer in ‘n leeftyd & liefde begin met ware vriendskap en vertroue. Ek voel veilig met jou arms om my.
You gave me the wings to fly, and when I fall, I know you will be there to pick me up. In this life, there is nothing more precious than the love and support, I see in your eyes.
On a hard day, don’t forget that I am here, and you will see the roadmap and directions you require in my eyes.
Love with no end is an ocean; immense and deep. Know when the water rises, in troubling waters, you are my anchor. I am with you.
Where no compass can fail, with love, hope, and trust, it is the heart in the relationship; while many troubling storms can cross your path. With you my heart can rest, I am at ease & happy.
May our hearts always lead the way, and our direction will be a joint walk of years of happiness, joy and loving memories – Be there for each other, be together – forever.
May we never forget our promises, and never let go of each other.
You are all that I need in this universe. As long as we have each other, we will face the world as a team, armed with our own love and perfect journey! Your love is my home, my light in darkness and where I feel alive.
May our love keep growing stronger, with Grace.
Ek het jou lief – Vir ALTYD!
Ons tyd het gekom, Ons is Geseën van Bo.
Ons Harte en belofte, ek staan in gedult voor jou met my brose hart in my hand.
Vir my is jy my wêrld, jy is my rede om te bly glo, ‘n rede om te wees. Liefde in elke kleur wat die moeite werd is.
Jy sien my, meer as net ‘n mens, maar iemand in jou lewe wat jy nie sonder kan wees.